Hibernian Towers 505
Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 100R2 550 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Hibernian Towers 505 is ’n selfsorgwoonstel op Strand se Goue Myl, ’n skilderagtige kusdorp wat aan die voet van die Hottentots Holland-berge skuil tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.
Die woonstel bied slaapplek aan tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het ’n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ’n ontbyttoonbank met stoeltjies en ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8, ’n gemaklike rusbank en slim-TV teen die muur met DStv. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die leefarea lei na ’n lieflike balkon met buitemeubels, gasbraaigeriewe en ’n see-uitsig. Die gebou het 24 uur-sekuriteit met toegangsbeheer. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Strand is ’n gewilde bestemming in die somer, veral vir diegene wat van Johannesburg af na die kus kom. Die area spog met ’n strand wat 5 km lank is, ’n uitsig oor die Kaapse Skiereiland, ’n ontspanningsarea wat na die strand front en sonderlinge verblyf langs die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Hibernian Towers 505 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Andri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Jaar gelys 10
Ligging
- Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Hibernian Towers 505 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Sarel Cillier-straat en Kusweg, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom