Hibiscus Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibiscus Chalets is 'n boetiek-oord met slegs 17 eenhede en bied twee sprankelende swembaddens en goeie sekuriteit.

Elke woonstel bied 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim balkon en onderdakparkering. Volledige DStv is beskikbaar asook 'n DVD-speler.

Die oorde bied 2 swembaddens en goeie sekuriteit. Gaste het ook toegang tot privaat braaigeriewe.

Die oord is stapafstand na Hibberdene se Blouvlagstrand (ongeveer 200m) en die inkopiesentrum (ongeveer 100m). Hibberdene se hoofstrand bied 'n skoon en veilige omgewing met haainette, waterwurm, minigholf en die gewilde Jolly Roger Restaurant and Fun Pub. Maak seker dat jy die toerismekantoor op die hoofstrand besoek vir inligting en brosjures van dinge om te doen terwyl jy hier aan die Suidkus kuier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibiscus Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za