Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Hibiscus House is 'n pragtige selfsorghuis in Port Alfred, reg langs sy suster-instansie, Frangipani House. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die Kowie-rivier en verskeie winkels. Die dekor weerspieël 'n luilekker strandhuisstyl.

Hibiscus House is 'n erfenishuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kaggel, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed geskik vir kinders. Al die beddens is oorgetrek met 100% katoen perkallinne. Daar kan 2 ekstra gaste op die slaapbank in die sitarea slaap.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer word deur die ander 3 kamers gedeel, dit het 'n pootjiesbad, toilet en wasbak. Daar is 'n privaat warm en koue stort buite. Bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die sitarea lei na die dek en plonspoel. Daar is 'n TV met Netflix, 'n DVD-speler, Hi-Fi en 'n kaggel. Die eetarea is apart van die sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasmasjien.

Die agtertuin is omhein en het 'n vuurput en braai-area met 'n ingeboude braai. Paraffienlampe, kerse, lampe en 'n gasbottel word voorsien. Daar is veilige parkeerplek van die straat af onder skadubome. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n addisionele fooi gereël word.

WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibiscus House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Hibiscus House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Campbellstraat 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hibiscus House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 9, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTFjMjBkLTMxMGEtNDc2Ny1hMjFhLTEzYjFmODg0ZDJkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 10 mense 36 5 1 5 9 Campbell Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.588741 26.882569