Hidden Gem A2 Marine View
Beskrywing
Hidden Gem A2 Marine View bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg en net 'n paar minute se ry van die strand af. Dis die ideale plek vir 'n stil en private vakansie.
Dié grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n vyfde gas.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met ingeboude braai-geriewe en 'n tuin.
Daar is parkeerplek reg voor die woonstel se voordeur. Die Marine View-kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad wat omhein is.
Slaapplek
'n Bespreking by Hidden Gem A2 Marine View sluit in:
1 x Koninggrootte-bed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Waaier
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Vermaak
- DVD
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Hidden Gem A2 Marine View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |