LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hidden Zen Self-catering | LekkeSlaap
+10

Hidden Zen Self-catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Hidden Zen Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ingrid M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame gasvryheid, netjies, gerieflik en privaat.

Hidden Zen was ons basis vir 5 nagte. Die ligging het ons uitstekend gepas, omdat ons maklik by bestemmings in verskillende rigtings kon uitkom. Valmarie was vriendelik en baie behulpsaam om in al ons behoeftes te voorsien. Ons het heerlik gerus op 'n gerieflike koninggrootte-bed met bedlinne en handdoeke van goeie kwaliteit. Die kombuis en badkamergeriewe was ook van baie goeie gehalte. Ons kan die akkommodasie met oortuiging aanbeveel.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Hi Ingrid, vreeslik baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is so bly as julle lekker gebly het, en dit maak my hart so dankbaar vir elke gas wat ek kan ontvang en tevrede kan stel. Hoop om julle gou weer te sien.

Hidden Zen Self-catering
Chani B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blown away by Valmarie's hospitality and flexability. Truly a fantastic host.

Everything you need for a comfortable self-catering stay, from the gas oven to a small braai in the outside area for cooking. The cottage is modern, cosy and private. Will definitely stay here again.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Hi Chani
Aaa vreeslik dankie vir jou mooi boodskap.
Bly jy was tevrede met alles, en kon rus.
Hoop om julle gou weer te sien

Hidden Zen Self-catering
Heleen C - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese verblyf.

Woonstel is veilig en gerieflik en goed toegerus met alles wat ons benodig het. Gasvrou is vriendelik en gasvry. Lekker gebly, dankie.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Vreeslik bly as julle so lekker gebly het. Hoop ons sien julle gou weer.

Hidden Zen Self-catering
Malikah B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malikah B
Enkelreisiger

An absolutely pleasurable two night stay.

The stay at the guest accommodation was spectacular and tranquil. The location was quiet, the setting secluded and the premises user friendly. I would recommend it to anyone and will gladly return should the need arise in the future. Truly a gem of a place. The host was friendly, professional and approachable.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Aaaaaa thank you so much Malikah. That makes my heart so happy to hear.

Hidden Zen Self-catering
Frikkie L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L
Enkelreisiger

Net die beste!

Ek het probeer dink aan een woord wat kan beskryf hoe fantasties Hidden Zen Self-catering is: Heaven. Ek reis verskriklik baie, omdat ek opleiding doen vir paramedics, maar nog nooit die rustigheid, vrede, veiligheid, privaatheid, en diens gekry nie soos by Hidden Zen Self-catering nie. Die pragtige woning is perfek geleë vir die persoon wat nie te vêr van die strand wil wees nie en ook naby aan die lughawe wil wees. Die omgewingsveiligheid is beslis 'n 10/10 maar so ook al die ander bederfies in die woning, daar is beslis a woman's touch betrokke gewees. Ek moet net die stort uitsonder! Die waterdrukking is out of this world! Presies wat ek nodig gehad het na elke dag se draf op die strand. Moet asb. niks verander nie, Hidden Zen Self-catering julle het die formule reggekry.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Hi Frikkie
Dit maak my hart so bitter bly, as my gaste tevrede is met wat ons bied as hulle wegstap.
Dankie vir die Fantastiese resensie.
Hoop om jou sommer gou weer te sien.

Hidden Zen Self-catering
Angie K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners are friendly place is awesome and clean will stay there again.

The place is neat, I would 100% tell people about Hidden Zen and we will for sure stay there there again.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Baie dankie Angie. Altyd so lekker om te hoor! Hoop ons sien julle gou weer.

Hidden Zen Self-catering
Henry N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N
Besigheidsreis

Excellent.

Will refer others to make use of Hidden Zen.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Thank you so much. Hope to see you soon.

Hidden Zen Self-catering
Ellene N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellene N

Kan net sê: amazing!

Hierdie was 'n baie aangename verblyf. Die plek is skoon en netjies binne en buite. Die gasvrou maak seker dat ons tuis voel en het soveel moeite gedoen. Dit is spreekwoordelike 'n home from home en werklik 'n plek waar jou siel rus kan vind. Ek sal vir seker weer van Hidden Zen gebruik maak.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Baie dankie,
Dit doen my hart so goed om te sien dat julle lekker kon rus, en dat ek julle 'n "home away from home" kon bied.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Hidden Zen Self-catering
Zarina D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarina D
Gesin met klein kinders

Excellent.

Unit was neat and well equiped. Hostess very friendly and really goes out of her way to make you at home.

Hidden Zen Self-catering se terugvoer

Thank you so much. We can not wait to see you again.

Hidden Zen Self-catering
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 98, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec6f2830c7564381c92df21f8360dc3ea797c49d4c017d996864354a5567d560f647ef386fd3a708a01ad011bdcd2a3c3d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 98 Keurboom Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89061947096 18.70288029633
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem