Hiddingh Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hiddingh Studio is 'n ateljeewoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die voorstad Tuine in Kaapstad. Die woonstel spog met 'n uitsig op Leeukop en 'n ligging naby restaurante, 'n winkelsentrum, Kloofstraat, Langstraat en al die hoof-vervoerroetes.

Die woonstel beskik oor lugversorging, 'n kombuis, 'n slaaparea, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, sowel as 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies.

Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar met 'n stoel. In die badkamer is daar 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV, en daar is onbeperkte WiFi.

Die eenheid is op die boonste verdieping met drie stelle trappe. Daar is nie 'n hysbak nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Hiddingh Studio sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hiddingh Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za