Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hideaway Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hideaway Guest House is 'n pragtige gastehuis op die hoofweg naby Knysna en bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonderskone riviermond en die bekende Knysnakoppe.

Ons het 7 goed ingerigte kamers wat wissel van 'n Executive en Superieur Kamer met strandmeer-uitsigte tot 'n standaardkamer met geen uitsigte nie. 'n Swembad en gratis WiFi is ook beskikbaar in die openbare areas. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Hideaway Gastehuis is die ideale plek om net by te ontspan of vir besoekers wat al Knysna en die Tuinroete se besienswaardighede wil verken. Knysna word omring deur 'n paradys van inheemse woude, berge, mere en asemrowende strande, en is aan die oewer van 'n rustige riviermonding geleë. Daguitstappies kan onderneem word na die asemrowende Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Hideaway Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hideaway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a4e9aea6e8594cb279059eb38e64d4f0d6a780765219e315cac00a608cb1020c0039edb5e3e6719715944f245b0e738a2a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Keerom Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035732903876 23.032321929932