Paradys Akkommodasie by Hide-Away Guest House | LekkeSlaap
+172

Hide-Away Guest House

B&B
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 31 Jul 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hide-Away Gastehuis nooi gaste uit na rustige en onvergeetlike verblyf in dié pragtige B&B. Die luisterryke Koloniale gastehuis is op die hoofweg naby Knysna geleë en bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonderskone riviermond en die bekende Knysnakoppe. Knysna se sakekern en die Waterfront is ook net 20 minute se stap van ons af.

Ons het 7 goed ingerigte kamers wat wissel van 'n Executive Kamer met strandmeer-uitsigte tot 'n standaardkamer met geen uitsigte nie, maar sakpaspryse. Elke kamer beskik oor 'n kroegie, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorger, waaier, komplementêre tee- en koffieskinkbord, kluisie, haardroër en japonne. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers. 'n Swembad, klein gimnasium en gratis WiFi is ook beskikbaar in die openbare areas. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Hide-Away Gastehuis is die ideale plek om net by te ontspan of vir besoekers wat al Knysna en die Tuinroete se besienswaardighede wil verken. Knysna word omring deur 'n paradys van inheemse woude, berge, mere en asemrowende strande, en is aan die oewer van 'n rustige riviermonding geleë. Daguitstappies kan onderneem word na die asemrowende Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Hide-Away Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hide-Away Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxN2U2NWZiLTM3MmEtNGIyOS05OGUwLTg0Y2ExYzRkMzQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 2 Keerom Street Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.035732903876 23.032321929932
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za