Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Wedding, Conference and Function Venue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoonweg 65, Buiskop, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hide Away Wedding, Conference and Function Venue is in die Waterberg, 9 km van Bela-Bela af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, intieme Bosveld-omgewing 113 km van Pretoria af.

Verblyf is beskikbaar in 2 Chalets, 'n Boshuis en die Eland Familie-huis. Elke eenheid is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, en daar is 'n sitarea, 'n patio met sitplek en badkamers met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Hide Away bied 'n swembad vir warm somersdae , braai-area en veilige parkeerplek. Die venue het plek vir 40 tot 120 gaste vir troues, konferensies en funksies en weens die warm klimaat hoef funksies nie net in die somer plaas te vind nie. Doendinge in die omtrek sluit voetslaan, bergfietsry en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Hide Away Wedding, Conference and Function Venue
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Eersbewoonweg 65, Buiskop, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Hide Away Wedding, Conference and Function Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoonweg 65, Buiskop, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fdd03152a320e48e360cc7f9020c001a85f654d838eb741ec3f9f571b4d4737214bce3d9d9f46a2f8df37daf064eb75315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 65 Eersbewoon Road Buiskop 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.84686715564 28.352140188217