Hideaway Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hideaway Haven is 'n privaat selfsorghuis op 'n stuk grond van 2500 m² aan die oewer van die Bergrivier. Die huis het sy eie jetty en 'n uitsig oor die soutpanne en reservaat-gedeelte van die rivier.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 kuierareas en 'n groot kombuis wat alles om 'n binnehof met 'n klein swembad, braai-area en pizza-oond gebou is.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, volledige en suite-badkamer en 'n uitstekende uitsig oor die rivier. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die rivier, maar geen en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in, sowel as 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n groot platskerm-TV en WiFi is beskikbaar.

Die binnehof is beskut van die wind wanneer die Suidooster waai. Daar is ook 'n braai-area in die tuin vanwaar gaste 'n uitsig oor die rivier kan geniet. Anker jou boot by die privaat jetty of vang vis vanaf die jetty. Gaste kan hier ook swem en die rivier met 'n kano verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Hideaway Haven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hideaway Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za