Hideaway@The Lake

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hideaway@The Lake is 'n selfsorg-vakansiehuis in Wildernis. Die huis spog met prentjiemooi uitsigte oor die Serpentine-meer en omgewing vanaf die balkon en leefarea.

Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 4 stapelbeddens vir 4 kinders. Die goed-toegeruste kombuis het 'n dubbelyskas, 2 oonde, stoof, 'n verskeidenheid van kookgerei, breekware en eetgerei. Die waskamer is toegerus met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon vanwaar uitsigte geniet kan word. Veilige parkeerplek vir voertuie is beskikbaar. Tafeltennis, 2 fietse en 2 kajakke is beskikbaar.

Die eiendom is ideaal 'n paar minute se ry vanaf restaurante en winkels in die dorp. Dit is 'n landskapsrit vanaf besienswaardighede op die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Hideaway@The Lake sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hideaway@The Lake gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 600 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za