LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Higgins House | LekkeSlaap
+14

Higgins House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandostraat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Higgins House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis in die kusdorpie, Arniston. Dit het 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die boonste dek en is net 950 m van Romanstrand af.

Die huis strek oor 2 vlakke en het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders. Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n kaggel en 'n braai op die boonste verdieping. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is ook 'n TV-kamer, 'n kinderkamer met 'n stapelbed, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, nog 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n balkon, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort op die boonste verdieping.

Die onderste verdieping het 'n oopplan-eetarea en TV-kamer met 'n kaggel en 'n braai-area. Dit bied toegang 'n patio. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaaphoekie met 'n stapelbed in die gang. Hierdie slaapareas deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasgoedarea en 'n kombuisie.

Gaste kan by die omheinde buitebraai-area met sy toonbanke en draagbare braai kuier. Die huis het 'n alarmstelsel, linne en badhanddoeke, 'n daaglikse skoonmaakdiens, skottelgoedwasser, filterkoffiemasjien, vol DStv, 'n mikrogolfoond, stoof en 'n wasmasjien. Dit is die ideale vakansieplek vir 'n ontspanne wegbreek by die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Higgins House sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kommandostraat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandostraat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsO3EXLc4goVlYRoIhTpu8lhbduuRD3py1OyUIAVnVA74U5lO0O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 8) 4 Commando Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.668116733877 20.230510728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!