Higgs Hope Self-catering
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Linne en badhandoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R1500 is met aankoms in kontant betaalbaar. Die deposito sal terugbetaal word sodra alles nagegaan is en geen vlekke of breekskade gekry is nie.
Daar is 'n staanbraai en 'n Weber-braai vir buite, sowel as 'n elektriese-braai in die woonstel.
Huidiglik "stream ons n volle DSTV pakket na die eenheid. Vanaf 1 April kan dit verander inaggenome wat DSTV besluit.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het net 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. In die sitarea is 'n bank met 'n enkelbed wat uittrek. Elke week moet die linne vervang word, maar die gebruikte linne moet ingehandig word.
Skoonmaakdienste kan met bespreking betaal word. Ekstra skoonmaakdienste kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom