Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Flat

Middle C Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Middle C is op die eerste verdieping en word via 'n stel trappe bereik. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof-oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Parkeerplek is vir een voertuig in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat rook in die eenheid verbode is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
High C Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

High C beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer wat gedeel word en 'n kombuis wat goed toegerus is. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof-oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Parkeerplek is vir een voertuig in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat rook in die eenheid verbode is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke-rylaan 53, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1f4e014ef3854a53561cc952c1cd5076dbc715ab79f99ed69b593a8aa3c4810415c928e0e035fae13ca79b95ef3a8fcd5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 53 Spekie Gericke Drive Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.053292222222 22.391666666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem