Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Flat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir C Flat
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Derrick M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil weer daar gaan bly!

Dit was ongelooflik lekker gewees. Ons het 'n fantastiese uitsig gehad. Die eenheid is volledig toegerus. Van koffiemasjien, wasmasjien tot skottelgoedwasser. Heerlik, heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

En ons wil julle baie graag weer hier welkom! Dankie vir die wonderlike resensie.

C Flat
Elsa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

The Flat was even more beautiful than expected. The host was very friendly and accommodating. Provisions were made for loadshedding and we were within walking distance from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon.

C Flat
Annemarie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Woonstel is pragtig ingerig, pynlik netjies en alles wat nodig is, is beskikbaar.

Ek kan geen kritiek gee nie, want die plek is pragtig, mooi see-uitsig, naby strand, gerieflik, alles was skoon, genoeg beddegoed en handdoeke, veilige parkering, genoeg slaapplek, twee badkamers. Regtig uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Dankie vir 'n wonderlike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
David B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend toegerus.

Goed toegerus, lieflike uitsig en naby aan die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Andre D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met tieners

Fantasties!

Pragtig. Skoon. Lekker. Mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Lydia, baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Lize K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize K
Gesin met tieners

Baie mooi en gerieflik. Lekker met die ligte wat aan is tydens beurtkrag.

Die bed in die hoofslaapkamer moet beslis vervang word. Mens rol na die middel toe. Die res van die verblyf was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Lize. Ons sal verseker aandag aan die Hoofslaapkamer se bed gee. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Sadrie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste huisie op die see met die mooiste view!

Alles is perfek, net soos op die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie Sadrie. Dit is n plesier om gaste gelukkig te hou. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Helen K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K
Saam met vriende

Dit was 'n pragtige plek. See-uitsig was fenomenaal. Die vertrekke was ruim en skoon.

Verblyf was heerlik. See-uitsig pragtig. Strand mooi skoon. Stalletjies langs strand baie oulik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle And Riaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle And Riaan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Lieflike plek, pragtige uitsig en so lekker gebly. Gerda was baie vriendelik en behulpsaam. Bed het baie lekker geslaap. Sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Dankie Lizelle en Riaan. Julle was wonderlike gaste en hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Ronel L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik.

Ons is die 24ste om 11 uur onder op die strand getroud. Behalwe die lieflike dag, was C Flat die mees geskikte plek om ons dokumente te onderteken. Dankie Gerda vir jou uitmuntende vriendelikheid en sommer net vir wie jy is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Hoop om julle te sien op julle 1ste huwelik herdenking. Julle is 'n pragtig.

C Flat
Isabella L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella L
Gesin met klein kinders

Heerlike familiewoonstel.

Fantastiese, mooi plekkie. Oulike en vriendelike diens, skoon en netjies. Die lekkerste bed waarop ek nog ooit geslaap het. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Dankie Isabella, kom slaap maar gou weer om daai lekkerste bed. Ons wag vir julle.

Groetnis Gerda

C Flat
Anjo N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

C Flat is perfek geleë, fantastiese uitsig. Sien uit om weer te besoek. C Flat het beurtkragbystand wat die wegbreek soveel beter maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan C
Gesin met tieners

Wat 'n ongelooflike mooi plek!

C Flat is 'n plek waar jy regtig net kan instap, jou skoene uitskop en ontspan! Dis 'n juweel. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Heroldsbaai en C Flat sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Dankie Lezan vir die wonderlike resensie. Julle is 'n kosbare familie en hoop om julle gou weer te sien.
Geseende Kersfees en n gelukkige Nuwe Jaar.
Groetnis Gerda

C Flat
Antionette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemskep in 'n mooi omgewing!

Ons is met hartlikheid ontvang en kon in 'n pragtige goedversorgde eenheid net weer asem skep en rustig word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Antionette. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Martin V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, mooi uitsig na see. Lekker naby om strand toe te loop.

Gerda se plek is regtig baie goed ingerig. Lekker groot met die mooiste see-uitsig. Die plek is baie netjies en gemaklik. Ek sal regtig dit vir enige iemand aanbeveel. Die strand is baie mooi skoon en veilig. Sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Die plek is absoluut amazing! Die uitsig is "priceless" en dis uiters netjies en skoon! Modern, gerieflik en alles waarvoor mens kan vra.

Gerda is 'n uitstekende gasvrou! Sy het ons vriendelik ontvang en vir ons die plek gewys. Dit is pynlik netjies en skoon. Modern, gerieflik en baie goed toegerus. Gerda stap die ekstra myl en lewer uitstekende diens. Die uitsig is "priceless!" Die huis is gerieflik en daar is selfs 'n stoorkamer met als wat jy nodig het vir die strand. Hier kan 'n mens net ontspan en jou siel kan jou liggaam inhaal. Ek sal vir seker weer gaan kuier! Dankie vir onbeskryflike goeie diens en 'n amazing ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is so lekker om te weet gaste geniet C Flat en Heroldsbaai. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Sherra-lyn B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherra-lyn B
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay immensely.

Beautiful views, lovely and spacious and an awesome beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Wonderlike gaste en hoop om julle in 2023 weer te sien.

C Flat
Ronel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

'n Stukkie hemel in Heroldsbaai.

Groot, gerieflik. Dolfyne in die baai terwyl jy koffie geniet. Lekker stort. Loopafstand tot by strand, en hulle gee vir jou swemhanddoeke! Bonus van wasmasjien en skottelgoedwasser. Prys baie billik vir ligging en uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneleen H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal weer wil gaan.

Baie nejiese flat met als wat jy nodig sal kry. Asemrowende see-uitsig. Gasvrou baie vriendelik en laat jou tuis voel. Omgewing baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie Anneleen vir die wonderlike resensie. Julle was 'n plesier om hier te ontvang. Die woonstel was netjies na gelaat en ons sien uit na die volgende kuier.

Groete Gerda

C Flat
R S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R S

Gerieflik, netjies met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel was netjies. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ekstra bederfies daar. Sal weer van hul diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Hi Remona, baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gerda.

C Flat
Jan-adriaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg.

Die plekkie was besonders in sy eie reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Hi Jan-adriaan, baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier by C Flat te kon ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gerda.

C Flat
Wanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Besigheidsreis

Beste verblyf in 'n lang tyd.

Ek reis gereeld vir werk, en C Flat het al my verwagtinge oortref. Gerda is die wonderlikste gasvrou. Behulpsaam, en so vriendelik, en dan bederf sy mens ook nog! Dankie Gerda, my verblyf was onverbeterlik. Die eenheid was kraakvars en skoon, die uitsig is fantasties, en ek het heerlik geslaap. Julle gaan my beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om jou by C Flat te ontvang en hoop om dit gou weer te kan doen. Groete, Gerda.

C Flat
Herman V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en welkom gevoel.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir so skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir n goeie resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Gerda

C Flat
Magriet K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende, mooi uitsig.

Die trappe was darem nie te erg nie. Regtig die moeite werd. Het so gewens dis my eiendom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Magriet. Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Annemieke O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke O
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en mense.

Pragtige uitsig en lekker loopafstand van die strand. Mooi mense en plek. Baie geniet. Altyd te kort. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie, Annemieke, vir die wonderlike resensie. Ons sal graag julle gou weer te verwelkom.

C Flat
Antoinette O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en die vriendelikste ontvangs.

Virnseker hoogs aanbeveelbaar. Baie dankie - dit was 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir n puik resensie! Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Nicolene F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Perfekte ligging, heerlike woonstel met wonderlike uitsig en alles wat jy benodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Hoop om julle gou weer te sien.

C Flat
Mrs D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs D
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf.

Lieflike uitsig oor strand en see. Kort stap tot op strand. Kombuis is goed toegerus. Hoofslaapkamer het pragtige see-uitsig. Twee enkelbeddens in tweede slaapkamer se duvet's is bietjie te klein vir die bedjies, klein kinders miskien perfek, maar tieners het bly ooptrek. Lekker stoep met weber en strandstoele. Eenheid was baie skoon en netjies. Badkamer gerieflik en skoon. Genoeg hangers in kaste. Gasvrou was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Gesin met tieners

Absolutely stunning.

Gerda was really so caring and lovely, really felt at home! will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Thank you Liezel, it was a pleasure hosting you and I’m keeping you at your word!
See you soon.
Gerda

C Flat
Marisa M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M
Saam met vriende

Rustig met n pragtige uitsig oor die see. 'n Plek wat met jou siel praat.

Die woonstel is netjies en ideal geleë. Alles wat jy nodig het is daar. Mens voel tuis en bly heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie Dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Gerda

C Flat
Janine L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees romantiese wegbreek vir ’n couple.

DIe plek was baie netjies, skoon en asemrowend en sal defnitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp L
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Gerda, die gasvrou, is puik. Pragtige plek en sal weer daar bly. Een van die beste plekke tot dusver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Saam met vriende

Ongelooflike mooi en toegeruste plek

Alles wat ons nodig gehad het en meer. WiFi het baie goed gewerk. Plek is baie smaakvol. See uitsig onverbeterlik. Gerda het ons ontvang en alles verduidelik. Onverbeterlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morgan C
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, baie ekstra goed vir kinders.

C-Flat is baie netjies binne en die see-uitsig is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrys R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek en heeltemal te mooi binne vir by die see! Ongelukkig nie vir iemand wat nie kan trappe klim of steiltes moet uitklim.

Alles en meer word voorsien, dit wat meng glad nie verwag en Gerda is 'n wonderlike gasvrou en help waar sy kan en niks is te veel gevra. Hoop ek sal dit later kan bekostig as ek weer wil gaan. Dan moet die res van die familie net saamgaan, want dit was heeltemal te groot vir ons twee. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Dankie Morgan, dit was Lekker om julle hier te kon he en hoop om julle gou weer te sien, familie en al.
Groete,
Gerda

C Flat
Cara K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara K
Gesin met tieners

Heerlik, wonderlike uitsig en naby die see.

Dit was 'n aangename ervaring om in C flat te bly. Die woonstel het alles wat jy benodig en die WiFi was 'n bonus vir ons studente. Dit was baie gerieflik dat julle die strandstoele en sambrele voorsien. Ons sal C flat vir almal aanbeveel en sal weer kom. Baie dankie Gerda vir jou gasvryheid al was jy baie siek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M
Gesin met klein kinders

Lieflike ruim verblyf en uitsig, gerieflik geleë en goed toegerus.

Wat 'n lieflike ruim eenheid. Baie goed toegerus en baie veilig. Selfs strand stoele en sambreel beskikbaar. 100 m se stap vanaf swemstrand. Uitsig uit ruim leefarea fantasties! Beddens en meubels baie gerieflik en ons het 'n heerlike week gehad! Opsigter baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie Carel. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Ons hoop om julle gou weer te sien. 'n Geseënde Kersfees en n wonderlike Nuwe Jaar vir jou en jou familie. Warm C Flat groete, Gerda

C Flat
Bianca M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M
Gesin met klein kinders

Verfrissend en pragtige uitsig!

Baie mooi en gasvrou baie aangenaam. Ons het so lekker gebly en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie Bianca, dit was 'n plesier om julle hier by C Flat te kon hê. Ons hoop om julle gou weer te sien. 'n Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin. Warm C Flat Groete, Gerda

C Flat
Cornelia C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, great uitsig op die see en baie naby aan die strand

Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming, ons het baie lekker gebly en dit baie geniet. Sal die plekkie vir almal aanbeveel wat in die Tuinroete wil vakansie hou. Die dorpie is baie stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Beste Cornelia,

Baie dankie vir die resensie asook dat julle die woonstel so netjies agtergelaat het. Dit is altyd baie aangenaam om gaste soos julle te huisves. Ons sien uit daarna om julle kennisse ook te verwelkom.

Vriendelike groete,
Die C Flat Span

C Flat
Ignus T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus T
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek! Wonderlike mense!

Ons verblyf was regtig uit die boonste rakke! Baie goed toegerus, uiters skoon en netjies. Naby geleë aan die strand en baie veilig vir jong kindertjies. Sal definitief terug wees. Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Ignus. Julle sal altyd baie welkom wees. Ons sien al uit na julle volgende besoek en ons hou so lank die strand stoele en sambrele reg vir julle! Mag 2018 vir julle gesin 'n goeie jaar wees.

C Flat
Belinda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is wonderlik en 'attention to detail' fantasties.

Althea het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ons sal beslis weer in C Flat bly. Wat 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Beste Belinda,

Dit was vir ons 'n groot plesier. Julle is baie welkom en dankie dat julle ons plek so netjies agtergelaat het. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete,
Die C Flat Span

C Flat
Jan B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met klein kinders

Dis nou wat jy noem wonderlik en amazing.

Sopas my "een keer per maand"-wegbreekplek ontdek. Daar is net nie woorde om die plek te beskryf nie en ek moet sê... ek verkies die boonste vloer met 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Jan ons is so bly julle het die wegbreek kansie geniet. Heroldsbaai is 'n spesiale plek waar 'n mens jou batterye vol kan laai. Stephane sien daarna uit om julle weer te verwelkom want julle was sulke entoesiastiese, gawe en netjiese gaste. Vriendelike groete, Die C Flat Span.

C Flat
Delete D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

So lekker gekuier. Loopafstand van die strand. Pragtige plek. Julle sal ons gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Marieta dit was 'n groot plesier. Julle is enige tyd welkom. Ons sien uit na julle terugkering. Vriendelike groete, Stephane en Althea

C Flat
Estie P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie P
Gesin met tieners

Dit was 'n fees om by C Flat te kon vertoef.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C Flat se terugvoer

Beste Estie,

Baie dankie vir die terugvoer, julle is enige tyd weer welkom. Dankie dat julle kon lag oor die 'gremlins' wat julle verblyf seker in meer as een opsig onvergeetlik gemaak het.

Vriendelike groete,
Althea

C Flat
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke-rylaan 53, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1f4e014ef3854a53561cc952c1cd5076dbc715ab79f99ed69b593a8aa3c4810415c928e0e035fae13ca79b95ef3a8fcd5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 53 Spekie Gericke Drive Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.053292222222 22.391666666667