High Level Bachelor
Beskrywing
High Level Bachelor is 'n pragtige en smaakvol versierde enkelwoonstel in Bettysbaai. Dit het asemrowende uitsigte oor die see en op die berg.
Die woonstel is op die grondvloer en het sy eie ingang. Dit het 'n oopplan-uitleg en bied 'n rustige wegbreek vir 'n enkelreisiger of paartjie. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer en 2 stoele. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid het 'n TV met satelliet OpenView-HD.
Kom geniet die pragtige fynbos, oseaan en berguitsigte by dié ten volle ingerigte eenheid.
Slaapplek
'n Bespreking by High Level Bachelor sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein Kombuis
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na High Level Bachelor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |