LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by High Tide 802 | LekkeSlaap
+12

High Tide 802

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 400 administrasiefooi per bespreking.

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Sep 2020 tot 28 Feb 2021.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die woonstel.

Die eienaars is nie verantwoordelik vir enige verlies, skade of ongelukke wat tydens hulle verblyf kan plaasvind nie. Gaste bly op eie risiko hier.

Bring asb. jou eie ontsmettingsmiddel, masker, ID en ligte vir beurtkrag. Meld aan by die kantoor voordat jy die gebou binnegaan en laat sekuriteit jou temperatuur neem.

Gaste moet laat weet as hulle 'n skoonmaakdiens tydens hul verblyf vereis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 424, Eenheid 30, 802 High Tide, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48e5d0ad39e9fbd09f1afc33374cde883a8f8eb3123779bcbf1fc542fe84b1a3a4c964c35b66781ed21ce4de55d94a7c9016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 424 Andrew Zondo Road Unit 30, 802 High Tide 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.050128733833 30.888105889549
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!