Kirstenhof Akkommodasie by Highgrove Cottage | LekkeSlaap
+30
+30

Highgrove Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 723 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highgrove 45, Kirstenhof, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Highgrove Cottage is 'n 92 m², semi-losstaande selfsorghuis in 'n stil area in Tokai naby 'n winkelsentrum met 'n klomp winkels en restaurante.

Highgrove Cottage beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Al die slaapkamers het 'n klomp pakplek in die ingeboude kaste.

Die kombuis, leefarea en gastetoilet is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is 'n platskerm-TV in die sitarea en dié area lei na 'n terras wat 'n pergola en 'n sonsambreel het en omring word deur 'n tuintjie.

Parkeerplek is op die landgoed langs die kothuis beskikbaar. Highgrove het 'n ontvangs en 'n hek wat deur sekuriteitspersoneel beman word. Daar is ook 'n elektriese heining om die landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Highgrove Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Highgrove Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Highgrove 45, Kirstenhof, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 723
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 723
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 723
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highgrove 45, Kirstenhof, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f0c2a7c7946dc76754ceff86c3235fc9b0236591c2c2cd06f0c4f365ac58febd871c79f56ecfac8f12c968248fc6a7a011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 723  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 45 Highgrove Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.066108878619 18.452322754353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za