Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Quarters

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Centre, Market-straat Suid 16, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Highland Quarters wat 9 luukse woonstelle bied met hul eie privaat ingange in die Highlander Centre wat grens aan die stadsplein in Clarens.

Elke kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed met 'n spieëltafel, 'n klerekas, stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale (gastehuis-pakket). Alle kamers het en suite-badkamers met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Seep en handdoeke word voorsien vir jou gerief.

Alhoewel die kamers tee- en koffiemaakgeriewe het, is daar geen yskas of ander selfsorg-geriewe nie. Daar is groot vensters wat sorg vir pragtige uitsigte en 'n lugtige atmosfeer in die woonstel. Ander geriewe sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in en gratis WiFi in.

Let asb. daarop dat die parkeerplek in die straat is.

Clarens Vallei is in die Oostelike-Vrystaat Hooglande, 20 km vanaf Golden Gate, 40 km vanaf Bethlehem en op die noordelikste punt van Lesotho. Highland Quarters is min of meer 4 ure per motor vanaf Durban, 3 ure per motor vanaf Johannesburg en 3 ure per motor vanaf Bloemfontein. Clarens is welbekend vir sy ontsagwekkende sandsteen-berge en wonderlike klimaat, wat dit een van die mooiste en bekoorlikste plekkies in Suid-Afrika maak.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Highland Quarters
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Highland Centre, Market-straat Suid 16, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Highland Quarters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Centre, Market-straat Suid 16, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvkA3Bji94F4cG0O178ixcWU2Tvmg7iAXNC2aQ0epzyGKdRazqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Highland Centre 16 Market Street South 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.515989010361 28.4210729599