Highlands Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Highlands Country Lodge is 'n gastehuis 30 km van Dullstroom af en spog wonderskone uitsigte oor die vallei en die dorpie Tonteldoos. Let assebief daarop dat 'n 4x4-voertuig aanbeveel word vir die grondpaaie.

Die lodge het 4 dubbelkothuise met en suite-badkamers. Elke kothuis het 'n koningingrootte-bed, oop kaggel en privaat veranda. Die kothuise het stoepe en klein braai-areas. Kothuis 1 en 2 het volledig toegeruste kombuisies en kothuis 3 en 4 het kombuisies wat elk toegerus met 'n tweeplaatstoof en/of mikrogolfoond. Gaste moet by aankoms laat weet wat hulle verkies.

Die hoofhuis het 'n eetkamer, sitkamer-area en 'n kroeg met 'n groot TV vir sportentoesiaste. Aandete en ontbyt word in die eetkamer of op 'n privaat veranda met sy pragtige uitsig oor die tuin bedien. Braaipakkies is beskikbaar vir gaste wat gebruik wil maak van die buitebraai of die boma.

Daar is baie doendinge in die omgewing, soos visvang, fietsry en perdry. Alles moet vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Highlands Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]