Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge Mountain Retreat

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 141 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n rustige, natuur-atmosfeer met volop voëls, groot grasperke en inheemse bome.

Die lodge het 16 losstaande hout-chalets. Die chalets is toegerus vir selfsorg, maar diens is op versoek beskikbaar. Elke chalet het sy eie privaat ingang, oopplan-kombuisie, -leefarea en 'n braai-area buite. Die kombuisie is met 'n tweeolaatstofie, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Sommige chalets het 'n oond, yskas, en/of 'n vuurmaakplek binne.

Daar geen TV's in die chalets nie asook geen WiFi nie.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad, speelplek vir kinders en 'n klimraam. Daar is veilige parkeerplek langs die chalets is beskikbaar.

Highlands Lodge is sentraal geleë, net 20 km vanaf George en 40 km vanaf Oudtshoorn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir Highlands Lodge Mountain Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kaitlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 8

Ligging

  • The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highlands Lodge Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 141
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 141
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA215779b01cc71cf7fb7da49b056a9e0845042c5c5f4bd748340f5ad971d37ca283ce2a52257f97ae96855d42b919d15c7349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 141 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.885805555556 22.343027777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem