Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highnoon Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seafield-laan 34, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Highnoon Garden Cottage is ’n tuinkothuis met ’n privaat ingang op ’n privaat eiendom teen ’n rivieroewer in Kleinemonde. Dis ’n vreedsame perseel en word omring deur bome. Die kothuis is net 300 m vanaf die strand met toegang tot die strandmeer. Die magdom bome lok ’n verskeidenheid voëlspesies regdeur die jaar.

Die kothuis het slaapplek vir 'n gesin van 4 en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoofplaat, ketel, mikrogolf, en eetgerei en breekware toegerus is.

Daar is ’n tuin met braaigeriewe. Gaste kan die kano op eie risiko gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Highnoon Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Highnoon Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Seafield-laan 34, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Highnoon Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seafield-laan 34, Kleinemonde, Seafield, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc04817b1d70951251c954a445a522adf58239c0a64b404bc3a6b409319e66508df1a36cd00a2739945959443047bdcc2cb1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 34 Seafield Lane Kleinemonde 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536653287985 27.04470102018