Highview 53

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Highview 53 is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai, die Indiese Oseaan, en die hawe in die verte.

Dié ruim oopplan-eenheid is 180 m² groot en het 2 slaapkamers, 'n eet- en leefarea, en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, Nespresso-masjien, ketel, en 'n yskassie met 'n vrieshokkie.

Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Linne, handdoeke, seep, sjampoe, sambrele, 'n strykplank en -yster, en 'n haardroër word voorsien. Elke kamer het ook 'n TV met DStv-kanale en WiFi.

Highview is op dieselfde vlak as die straat, maar dit is die derde verdieping van die hoofhuis, so gaste kan gebruik maak van die groot, oop balkon met sy draagbare braai en ongelooflike, noordelike uitsig oor die ganse baai.

Die eenheid het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Highview 53 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Highview 53 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za