Hilken Lodge Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hilken Lodge Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks, 'n kusdorpie met 'n wye verskeidenheid doendinge en skilderagtige landskappe in KwaZulu-Natal. Die woonstel het direkte toegang tot die strand en spog met asemrowende uitsigte oor die oseaan.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea en 'n balkon met pragtige see-uitsigte. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek.

Die woonstel is net 3 minute se stap van Umhlanga Village af en net 5 minute se ry van die Gateway Winkelsentrum af. Durban se hoofstrand is net 15 minute se ry van die woonstel af. La Lucia Crawford College is 5 minute se ry van ons af en King Shaka Internasionale Lughawe is 15 minute se ry teen die Noordkus op.

Slaapplek

'n Bespreking by Hilken Lodge Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hilken Lodge Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za