Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilken Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Hilken Lodge is 'n luukse Toskaanse selfsorg-villa wat in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is net 750 m vanaf Umhlanga en die strand. Dié villa is ideaal vir familiebyeenkomste en sakefunksies.

Verblyf vir tot 16 gaste word gebied in 8 slaapkamers en 7 en suite-badkamers, waarvan 4 spa-baddens het. Daar is 5 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Ekstra beddens is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea en leefarea is oopplan en het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n semi-beskutte stoep met gemaklike rusbanke en 'n Jacuzzi vir 8 gaste. Die stoep lei na die tuin met 'n swembad en braai-area.

Daar is 'n swembad, Jacuzzi en WiFi by die lodge. Die villa is veilig met ADT-gewapendereaksie en veilige parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hilken Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Hilken Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilken Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYTI2OTkyLTViODItNDBlMi04YTFmLTg3NTc0NGM5MjhiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 16) 7 5 1 4 7 Hilken Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.72371 31.082308