Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Billy's Self Catering Accommodation

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tuinkothuis het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en verseker gerieflike en knus verblyf vir 2 gaste. Daar is 'n en suite- badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV, en DStv is op versoek beskikbaar. Daar is 'n ingeslote stoep met 'n kombuisie en sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en is net langs die pekanneutboom-laning. Dit het sy eie tuin en 'n uitsig oor die Drakensberge asook 'n panoramiese uitsig oor die naburige gholfbaan. Die eenheid het 2 privaat slaapkamers, 'n badkamer en oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hooflaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea en braaigeriewe op die buitestoep. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitarea het 'n TV en DStv is beskikbaar op versoek. 'n Kaggel is in die sitarea beskikbaar. Die stoep het 'n sitarea en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 en is naby die swembad met 'n privaat uitsig oor die berg. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer vir hierdie slaapkamer is in die gang en het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oopplan-kombuis lei na 'n eetarea en sitarea met 'n kaggel. Dar is sitplek en braaigeriewe op die stoep buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 980
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 en is aan die onderpunt van die tuin naby die swembad. Dit het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is onder en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea en eetarea is oopplan en die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is 'n TV en DStv is beskikbaar op versoek. Die eenheid het ook 'n kaggel en spog met 'n uitsig op die berge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe0e59717802801fac28a6bd2e2abfce53fa28e617597187568d6e50340e4e1a382e7b4731de26ab987eff59c93fd7c336a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Weltevreden R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.005492543666 29.45644393781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem