Hill House in Hillbrow Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hill House in Hillbrow Place is 'n gerieflike tuinkothuis met slaapplek vir 3 in Walmer.

Dié gesellige oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit word ook voorsien.

Daar is ook 'n TV met DStv en 'n lessenaar.

Die kothuis het 'n privaat stoep en tuin, en is langs die swembad. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar en gaste het direkte toegang tot die kothuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Hill House in Hillbrow Place sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hill House In Hillbrow Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za