Hill Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hill Manor bied B&B-akkommodasie in Potchefstroom in Noordwes. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n bekoorlike Victoriaanse blyplek naby aan die stadskern en 'n reeks aktiwiteite.

Daar is 4 slaapkamers waarvan 1 geskik is vir selfsorg. Kamers 2 en 3 het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Kamer 1 is ruim met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien en ander maaltye kan op versoek bedien word. Gaste kan ook heerlik in die swembad afkoel op 'n warm somersdag en van die braaigeriewe gebruik maak terwyl hulle die bekoorlike tuin bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors en daar is verskeie restaurante en winkels stapafstand hiervandaan.

Ons is langs die N12 geleë, naby die stadskern en Noordwes Universiteitskampus wat baie gerieflik is vir reisigers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hill Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za