LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillary Guest Cottage | LekkeSlaap
+23

Hillary Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Hillary Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danieta M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danieta M

Rustig, veilig, privaat, vriendelik.

Net die regte plekkie wat n mens nodig het na al die stress van die jaar. Sal enige tyd weer gaan.

Chris V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Baie lekker oorgeslaap dankie.

Ons het baie lekker daar oornag, ten spyte van die beurtkrag. Is hartlik ontvang en dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Lynette P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, dit is een van die skoonste netjieste gastehuise waarin ons al oorgebly het. Baie gasvry en sal beslis weer daar tuis gaan.

Sien sterre.

Hillary Guest Cottage's terugvoer

Baie dankie!

Hillary Guest Cottage
Danieta M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danieta M

Nice little getaway.

Cosy little place. Friendly staff. Only negative is that you can hear exactly what is said and done in the main house. Maybe invest in sound proofing.

Hillary Guest Cottage's terugvoer

It was a pleasure to host you and your sister.
We will definitely investigate a way to stop normal household noise travelling.

Hillary Guest Cottage
Johan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Goed ingerig.

Baie netjies gee 'n 5-ster.

Hillary Guest Cottage's terugvoer

Baie dankie Johan, dit was 'n plesier om u te verwelkom en ons sien daarna uit om u een dag weer by Hillary Gaste Huis te welkom.

Groete
Patricia

Hillary Guest Cottage
Lianie E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Aangename verrassing!

Sjoe! Wat 'n heerlike plek. Die huisie is volledig toegerus. Ons het heerlik geslaap met warm komberse. Ons is vriendelik verwelkom. Beslis 'n plek waar ons weer sal oorslaap.

Hillary Guest Cottage's terugvoer

Baie dankie, Lianie. Dit was 'n plesier om u te verwelkom by ons gastehuisie.

Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.

Hillary Guest Cottage
Karen P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

It was exactly what we needed.

I was very happy with everything that we got at Hillary Cottage. We had everything we needed for cooking purposes and coming from Durban we really appreciated the huge fleece blankets.

Anina W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W
Enkelreisiger

Puik waarde vir geld.

Hillary Cottage word sterk aanbeveel - skoon, puik ligging, alle geriewe!

Hillary Guest Cottage's terugvoer

Thank you, Anina. We enjoyed having you stay with us. We look forward to hopefully hosting you again the future.

Hillary Guest Cottage
Yvonne S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, goed toegerus. Moeite gedoen om klein kinders te akkommodeer.

Vriendelike eienaars. Skoon, netjies, goed toegerus. Moeite gedoen om ons te akkommodeer met klein kinders.

Hillary Guest Cottage's terugvoer

It was wonderful to host you and we look forward to you visiting us again in the future.

Hillary Guest Cottage
Appreciate L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Appreciate L
Besigheidsreis

Excellent place.

Just what we needed.

Hillary Guest Cottage's terugvoer

Thank you for your excellent rating, we really appreciate it. If possible could you please let me know where I can improve on the cleanliness of the cottage? Perhaps I have missed something important.Thank you

Hillary Guest Cottage
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkiestraat 17, Constantia-Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPTFU2qu2Kvp5QixwpeJniRB3clFhFHvVzimcJ1GnUxaGAZgMp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Wilkie Street Constantia Kloof 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.144866465034 27.910931814441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!