Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillbilly Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hillbilly Farm is 'n werkende plaas in Wolseley, 'n area bekend vir landskapsritte, wynproe, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en zipline. Dit is die ideale wegbreek vir diere- en natuurliefhebbers wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 14 gaste. Die eenhede sluit in: The Roost, The Cow Shed en The Bunker. Elke kamer het beddens, linne, ablusiegeriewe en kookgeriewe wat sowat 5 m van die eenheid af is. Elke eenheid het ook 'n privaat ingang.

The Roost en The Bunker deel die Inner Circle. Dié gemeenskaplike area sluit 2 buitestorte, toilette, wasbakke en 'n Galley-area wat 'n yskas, mikrogolf en gasstoof het. Daar is ook 'n braaiput en plonspoel.

The Cowshed is op die koeiweiveld en het sy eie toilet, stort en kombuisie wat sowat 5 m ver is. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die perseel spog ook met 'n ten volle gelisensieerde plaasstal, 'n klein zipline en vermaak vir die kinders in die gemeenskaplike area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 43 resensies vir Hillbilly Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillbilly Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van R43 en Wolwekloof-weg, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b12f0d47755f0ad63d425f0a4288aff3678364cf0a961d18d2689b14e62571c0b91c6f6cf567000cb345ce27906f81a1d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 Corner of R43 and Wolwekloof Road Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.42458700487 19.263668060303