Hillbilly Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hillbilly Haven is ideaal geleë en dis die perfekte basis vanwaar die pragtige en historiese plekke in en om Tzaneen verken kan word. Gaste het ook maklike toegang tot verskeie buitelug-aktiwiteite en avonture wat die bloed vinniger sal laat pomp.

Hillbilly Haven was oorspronklik 'n rustieke plaashuis wat omskep is in 3 gerieflike en knus selfsorg-eenhede vir gesinne.

Elke eenheid is eenvoudig, dog smaakvol ingerig vir gerieflike verblyf. Elke eenheid is vernoem na een van die boomsoorte in die nabygeleë plantasies.

Ons sien uit daarna om jou en jou gesin by Hillbilly Haven te verwelkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hillbilly Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R530 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za