Hillingdale House near the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hillingdale House near the Beach bied selfsorgverblyf in Hermanus. Die perseel is naby Grotto Strand se Blouvlagstrand en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die dorp af.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Op die boonste vloer is daar 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 'n dubbelbed. Elkeen van dié kamers het 'n en suite-badkamer. Die ruim kuierarea het 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is, 'n sitarea en 'n eetarea wat ook op die boonste vloer is. Franse deure lei na die balkonne aan albei kante.

Daar is 'n ingeboude braai-area op die balkon wat op die berg uitkyk en dis ruim genoeg om 10 gaste te akkommodeer. Op die onderste vloer is daar 'n derde en vierde slaapkamer wat elkeen 'n privaat badkamer het, en 'n vyfde slaapkamer met 2 stapelbeddens vir kinders.

Die huis is sowat 5 minute se ry van Voëlklip Strand af en net 'n entjie se ry van 'n paar gewilde walviskykplekke, restaurante, kroeë, die gholfbaan en die middedorp af. Die Hemel-en-Aarde-vallei is ook net 'n entjie se ry van die huis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Hillingdale House near the Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hillingdale House Near The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za