- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hills and Dales Accommodation cc in die platteland, in die Wêrelderfenisgebied, Die Wieg van die Mensdom geleë. Die verblyf is op ’n ontspanne, plaas- en huislike venue, wat aan die behoeftes van elke individuele gas voorsien. Dit verseker ’n rustige wegbreek of partytjie, spanbougeleenthede en ditis in die natuur. Die perseel spog met pragtige tuine, lieflike natuurskoon, en ’n ryk voëllewe. Dit is langs Lanseria Lughawe geleë, sowat 40 minute se ry vanaf die besige stadslewe in Johannesburg en Sandton.
Sonkrag verseker dat die WiFi, ligte en die TV tydens beurtkrag aan sal bly.
Ons bied verskeie eenhede. Die Dabchick en Swallow is knus eenhede wat oor die rivier uitkyk en is geskik vir paartjies. Die Starling en Hadeda kyk oor die rivier uit en is ruim, gerieflike tweeslaapkamer-woonstelle wat geskik is vir gesinne of vriende.
Die Fish Eagle Lodge is ’n lieflike tweeslaapkamer-chalet. Abei kamers het ’n en suite-badkamer, een het ’n bad, reënstort en toilet en die ander het ’n dubbelstort en toilet. Daar is ’n kaggel in die sitarea. Dié chalet is in die pragtige tuin geleë en het ’n uitsig oor die platteland. Dit is geskik vir 2 paartjie of ’n gesin. Die 4 Guinea Fowl-dubbelkamer is geskik vir paartjies en enkelreisigers en het lugversorging.
Al die eenhede is selfsorg, maar daar is spyskaarte in die kamers indien gaste maaltye versoek. Gaste moet vroegtydig etes espreek sodat teleurstelling vermy word. Elke eenheid het handdoeke, linne, seep, eetgerei en breekware. Daar is ’n ketel, stoof, mikrogolf, broodrooster en yskas in die eenhede behalwe in die Guinea Fowl-kamers, wat nie ’n stoof het nie, maar wel ’n elektriese braaipan. Elke eenheid het waaiers, warm komberse en verwarmers, behalwe die Fish Eagle Lodge en Dabchick wat kaggels het, en die Guinea Fowl-kamers wat lugversorging het.
WiFi, DStv en komplimentêre koffie/tee en beskuit word in alle eenhede voorsien.
Hills and Dales Accommodation cc is naby vele doendinge geleë. Gaste kan die Leeupark besoek, die Renoster- en Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte, Harbeespoortdam, dieretuin en die kabelkar na die bopunt van die berg neem. Daar is ook restaurante in die area soos die Culinary Kitchen, Wiesenhof Restaurant in die Lanseria Terminaal en die Fat Olive.
Die instansie is nie 'n hotel nie en beskik nie oor 'n restaurant of 'n kroeg nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 58
Jaar gelys 14
Ligging
- Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Gaste dink Hills and Dales Accommodation cc het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom