LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillside Cottage | LekkeSlaap
+37

Hillside Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir Hillside Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Beverley R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley R
Saam met vriende

A lovely cottage in a beautiful setting.

We were a group of five ladies staying at Hillside Cottage. The accommodation is clean, neat and has everything you could possibly need. We were met by Lynette with a warm welcome. Shown the necessary and left to get on with our weekend away. Everything in Hillside Cottage has been put together with a lot of thought and attention to detail. Whether you want to sit inside and eat at the dining room table or outside on the patio, there is no lack of space and comfort. The rooms are beautiful and airy with plenty of space, blankets for cold evenings in abundance or fans should it be warm. The garden is stunning and at the base of one of the many "mountains/koppies" surrounding Clarens. We took a very comfortable walk up the mountain one morning and then a walk into town (there is short cut - just ask Lynette for directions). I highly recommend this accommodation for a group of friends, a family, a ladies getaway or even just a couple (although there is a lot of space if you are just a couple).

Hillside Cottage's terugvoer

Hi Beverley,
Thank you so much for an excellent review and also for a clean and very neat Hillside. We really appreciate guests like you and we hope to see you soon again.
Warm Hillside wishes,
Lynette

Hillside Cottage
Joanne V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V
Gesin met klein kinders

Wat ‘n droom kothuis! Ons was vir ‘n week in ‘n kapsule van vrede en rus.

Heerlike staproetes, voëllewe was volop. Daar was genoeg om te doen vir oumas en kinders.

Hillside Cottage's terugvoer

Liewe Joanne,
Baie dankie vir 'n puik resensie. Ek waardeer dit baie en dit is lekker om sulke mooi briefies te lees.
Kom kuier asb.weer en maak Hillside julle harts huisie.
Liefde en mooi bly,
Lynette

Hillside Cottage
jacques v - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
jacques v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kuierhuis met beste ligging!

Wat 'n heerlike en spesiale blyplek in Clarens! Hierdie voel glad nie soos 'n naweekwegbreekhuis nie - die oomblik wat mens hier instap voel dit soos jou eie huis - deels omdat die huis so uiters gerieflik ingerig is, maar ook danksy die hartlike en vriendelike warm ontvangs van Lynette met ons aankoms. Lynette, jy is 'n opregte en dierbare hartsmens - dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Dankie ook vir jou moeite en vriendelikheid met reëlings vanaf die oomblik van bespreking, asook die fantastiese varsgebak-bederf wat ons in die kombuis ingewag het. Die huis is pynlik netjies en skoon (een van die skoonste waar ons nog ooit tuisgegaan het), en volledig ingerig soos 'n woonhuis, nie slegs basiese gebruiksitems soos 'n naweekhuis nie. Lynette se kunstige, kreatiewe hand en 'special touches' is oral sigbaar. Dit was 'n geweldige koue naweek met ons kuier, maar met die lieflike kaggelvuur en gemaklike meubels, warmkomberse op die beddens, oorgenoeg komberese, en verwarmers, het ons knus en warm gekuier in die aande. Ons het deurentyd veilig gevoel en die lieflike groot tuin met sy ryke voëllewe was 'n bonus (die saad wat jy beskikbaar stel om die voëtjies se kosplekkies vol te hou, is erg oulik). Op julle aanbeveling het ons ook die sandsteenkop agter die huis een oggend uitgeklim toe die weer beter word - inderdaad fantastiese uitsigte oor die dorpie se vallei en al die bergreekse. Ons sien reeds baie uit om weer met ons volgende Clarens-kuier by Hillside Cottage te gaan bly - voel sommer soos 'n tweede tuiste!

Hillside Cottage's terugvoer

Nou hoekom kom sit jy 'n traan in my oog?
Ek waardeer hierdie resensie so baie, maar ek waardeer mense soos julle nog meer. Soms is dit nie eers nodig om iemand te ontmoet om op te kan som nie, want die mooi wat jy uitstraal is die mens wie jy is! Baie dankie vir 5 sterretjies en vir julle wil ek meer as 5 sterre gee vir 'n super netjiese Hillside met julle vertrek. Maak Hillside gerus julle tweede tuiste in Clarens en ons is geseënd om sulke gaste te kan ontvang.

Hillside Cottage
Vanessa T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa T
Saam met vriende

Alles en meer.

Aandag aan detail is besonders. Alles wat jy nodig het word voorsien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Everything and more.

Attention to detail is phenomenal. All you need is provided.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hillside Cottage's terugvoer

Dear Vanessa,
Thank you for an excellent review and also for being so kind. I sincerely appreciate it. Please visit Hillside again and we look forward to your next visit.
Warm regards,
Lynette.

Hillside Cottage
Una V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una V
Saam met vriende

'n Aangename ervaring!

Alles was so goed vir ons gereël en net reg vir ons om die naweek te kom geniet. Lynette is regtig 'n baie goeie gasvrou. Sy het letterlik aan alles gedink wat gaste kan nodig kry en dan nog ekstra goed bygevoeg om gaste baie spesiaal en welkom te laat voel. Ek sal beslis Hillside Cottage weer bespreek en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hillside Cottage's terugvoer

Ai Una,
Vir ons was dit 'n plesier om julle te kon ontmoet en akkommodeer. Vrolike gaste met dankbare harte en ons waardeer julle.
Kom kuier gerus weer en ons kyk sommer klaar weer uit vir julle.
Groete en beste wense,
Lynette.

Hillside Cottage
Adrinette M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Gesin met tieners

Ons kuier by Hillside Cottage was salige bederf. Die gerieflike groot kothuis is seker een van die bes toegeruste en netjiese verblyf wat ek in 'n lank ruk beleef het.

Die gasvrou skenk werklik aandag aan die fynste detail om gaste se verblyf by Hillside Cottage onvergeetlik en gerieflik te maak. Die kothuis was superskoon, die kombuis ongelooflik goed toegerus en het gerieflike ruim kamers met genoeg pakplek vir diegene wat 'n hele paar dae kuier. Die rustige omgewing en natuurskoon dra by tot 'n lieflike ervaring. NS: Die gasvrou het ons Kersfees in Hillside Cottage baie spesiaal gemaak.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Adrinette vir 'n baie goeie resensie.
Ons waardeer gaste soos julle en ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Dankie ook vir ń super netjiese huis na julle vertrek.
Pas mekaar op en bly gesond.
Mooi bly en groete,
Lynette

Hillside Cottage
Riaan N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Gesin met tieners

Absoluut fantasties! Uiters skoon en netjies. Pragtige plekkie met die vriendelikste diens. Definitief die moeite werd om hier te bespreek.

Die eienaars van Hillside Cottage was baie vriendelik en altyd beskikbaar met raad in verband met die omgewing. Die Cottage is baie goed en stylvol toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het dit vreeslik baie geniet en beplan alreeds ons volgende vakansie by Hillside Cottage.

Hillside Cottage's terugvoer

Baie dankie Riaan vir uitstekende terugvoer. Shoe! Ek het selfs gewonder of iemand ooit daar tuis was, so netjies was Hillside na julle kuiertjie. Dankie!Ons hoop om julle gou-gou weer te sien en ons waardeer julle!

Hillside Cottage
Sharmane M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Fantasties!

Baie dankie vir 'n pragtige, keurig gemeubileerde huisie met alles wat jou hart begeer. Ons het heerlik gekuier en Lynette se ontvangs was hartlik en vriendelik. Ons kom beslis weer en beveel die plek aan vir familie en vriende!

Hillside Cottage's terugvoer

Liewe Sharmane,
Dankie vir ñ goeie resensie. Kom kuier gerus weer en dit is altyd lekker om sulke oulike gaste soos julle te ontvang!
Groete en mooi bly,
Lynette

Hillside Cottage
Reinhold Michael S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold Michael S
Gesin met klein kinders

Dit was ons huis, weg van die huis!

Ons het heerlik gekuier. Die huis is wonderlik toegerus met alle noodsaaklike toebehore. Binne trefafstand van die dorpsentrum.

Hillside Cottage's terugvoer

Goeiedag Reinie
Baie dankie vir 'n goeie resensie. Ons waardeer en gee vir julle ook 5 sterretjies. Altyd lekker om sulke oulike gaste te ontvang.
Kom kuier weer by ons.
Groete, Lynette.

Hillside Cottage
Fredriech G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredriech G
Saam met vriende

Was baie lekker en gesellig.

Heerlike, netjiese plek waar mens kan onstpan en rus.

Hillside Cottage's terugvoer

Hallo Fredriech
Dankie vir 'n goeie resensie en 'n groot dankie dat julle alles so netjies in Hillside gelos het. Ons waardeer oulike gaste soos julle en om kuier gerus weer by ons.
Hillside groete
Lynette

Hillside Cottage
Vickey D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey D
Saam met vriende

Skoon, netjies en stil.

Hillside Cottage is perfek toegerus. Die detail soos ekstra kombersies vir kuier in die leefvertrek maak 'n verskil. Selfs saad vir die voëltjies. Dis skoon en netjies. Die stilte van die area was 'n bonus. Hierdie eienaars doen dit reg!

Hillside Cottage's terugvoer

Hallo Vickey,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ek waardeer dit so so baie! Wat ñ plesier om sulke oulike gaste in Hillside te kon hê! Kom kuier gerus weer en maak Hillside julle tweede huis.
Bly warm in die koue en lag elke dag!
Groete,
Lynette

Hillside Cottage
Alme V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alme V
Gesin met klein kinders

Warm, netjies en alles wat mens nodig het om 'n koue naweek in Clarens te geniet.

Ons kuier by Hillside Cottage was een om te onthou. Lynette is baie gasvry, die huisie bevat alles wat jy nodig het. Heerlik warm binne, vir daai koue Clarens kuiers. Ons gaan definitief weer daar bly, en ek sal dit ook aanbeveel vir al my vriende en familie.

Hillside Cottage's terugvoer

Liewe Almé,
Lyk my julle mis net net uit om sneeu te sien.
Dankie vir jou mooi briefie en kom kuier gerus weer lekker by Hillside.
Bly warm in die koue!
Groete,
Lynette

Hillside Cottage
Antoinette D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met vriende

Wonderlike verblyf met alles wat jy benodig.

Baie lekker toegeruste plekkie aan die onderkant van die berg. Slaap plek vir tot 8 persone, perfek vir 2 gesinne of net 'n afpak saam met vriende. Alles wat jy benodig vir die koue Clarens was daar. Lekker warm komberse, verwarmers en 'n kaggel vir 'n laat aand kuiertjie.

Hillside Cottage's terugvoer

Liewe Antoinette,
Bly julle het lekker gekuier en dankie vir jou goeie resensie. Kom kuier gerus weer en ons kyk solank uit vir julle!
Groete en mooi wense,
Lynette

Hillside Cottage
Brett N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett N
Saam met vriende

Fantastiese verblyf en vriendelike gasvrou.

Fantastiese verblyf, en vriendelike gasvrou. Ons het wel 'n deur beskadig met een van die manne wie se sak vasgehaak het op die trap, en toe val hy teen die een kamerdeur. Het met eienaar op WhatsApp bespreek

Hillside Cottage's terugvoer

Hi Brett,
Dankie vir ñ goeie resensie. Ek waardeer! Kom kuier gerus weer en wees veilig op die paaie met jul motorfietse!
Groete en mooi bly,
Lynette

Hillside Cottage
Susan E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Eenvoudig wonderlik - uiters behulpsame gasvrou en heerlike blyplek.

Ek beveel Hillside Cottage met groot vrymoedigheid aan. Lieflik ingerig en pragtige ligging.

Hillside Cottage's terugvoer

Goeiedag Susan,
Ek waardeer jou goeie resensie! Kom kuier gerus weer om die mooi van die omgewing opnuut in jou hart te kan bêre. Hoop om julle gou weer te sien!
Hillside groete,
Lynette

Hillside Cottage
Ricus V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tuiste, gesellig en stylvol!

Dit was vir ons heerlik by Hillside Cottage. Die eienaars was so behulpsaam, vriendelik, en gasvry. Die plek was pragtig, super netjies en dit was vir ons 'n groot bederf om daar te kon bly.

Hillside Cottage's terugvoer

Hi Ricus,
Baie dankie vir jou goeie resensie! Ons is so dankbaar om altyd wonderlike en oulike gaste soos julle te ontvang. Kom kuier gerus weer in Hillside!
Groete en mooi bly,
Lynette

Hillside Cottage
Ashleigh S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh S
Saam met vriende

Hillside Cottage completely exceeded our expectations and was an absolute pleasure to stay in.

We had the most wonderful time at Hillside! The setting is absolutely beautiful and the cottage itself feels so warm and welcoming. Our host, Lynette, was also so accommodating and helpful. We will definitely be back again!

Hillside Cottage's terugvoer

Dear Ahleigh,
Welcome to the Hillside family. Thank you for your kind review! You are so welcome to make Hillside Cottage your home away from home. Hope to see you soon.

Kind regards,
Lynette

Hillside Cottage
Festus B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Festus B
Gesin met tieners

Die plek is awesome!

Ons en die tieners het dit geniet. Alles was daar en byderhand. Lekker gebraai en was lekker rustig. As jy wil ontspan en nie naby 'n geraas wil wees nie is dit die plek. Dankie julle!

Hillside Cottage's terugvoer

Goeiedag Festus,
Baie dankie vir ñ goeie resensie! Ons is bly julle het dit geniet en lekker gerus! Kom kuier weer en ons kyk uit vir julle volgende lekker kuiertjie.
Hillside groete en mooi bly,
Lynette

Hillside Cottage
Nelius B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius B

As mens instap blameer jy klaar jouself hoekom jy nie langer gaan bly.

Ons was so vriendelik verwelkom mens is dadelik spyt jy't nie nog 'n paar aande meer bespreek. Dis een van die netjieste huise waarin ek al gebly het, dis silwerskoon en al die geriewe waaraan jy kan dink is daar. Daar is tot 'n mediese boks met pille vir daai pel wat gees soek vir 'n lekker naweek in Clarens, of dalk te lekker by die brouery gekuier het. Ek kan hierdie plek vir enige iemand aanbeveel, kry jou familie reg en gaan kyk self vir 'n heerlike naweek in die hart van die Vrystaat.

Hillside Cottage's terugvoer

Beste Nelius,

Dit was so lekker om jou resensie te lees! Ek waardeer jou briefie regtig baie. Ek dink jy sal kan stories skryf!

Kom kuier gerus weer in Hillside, maar dan 'n bietjie langer. Julle is altyd welkom!

Groete en mooi loop,
Lynette

Hillside Cottage
Therese H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese H
Saam met vriende

Sal vir seker weer daar bly!

Baie lekker huis, mooi, netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar bly!

Hillside Cottage's terugvoer

Hi Therese,
Ek waardeer jou goeie resensie en dit maak verseker my hart bly! Kom kuier gou weer in hierdie harte huisie en julle is altyd baie welkom!
Groete en mooi wense,
Lynette

Hillside Cottage
Harold D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold D

Netjiese,goed toegeruste,goed geleë blyplek in Clarens.

Ons was 6 grootmense met twee kinders en het verskriklik lekker gebly,gekuier,gebraai en sommer net stress afgegooi. Het geen probleme tydens ons verblyf ondervind nie. Daar was ook n baie vriendelike ontvangs by ons aankoms. Sal weer daar gaan bly.

Hillside Cottage's terugvoer

Goeiedag Harold,
Dankie vir 'n goeie resensie. Kom kuier gerus weer en ons kyk solank uit vir julle volgende besoek.
Mooi loop tot ons weer sien.
Groete,
Lynette

Hillside Cottage
Rachelle B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B
Gesin met tieners

Die ontvangs, verblyf en aanbieding was puik.

Hartlike, warm egpaar en pragtige huis met aandag aan die fynste detail. Ons het baie welkom gevoel en die verblyf was 'n aangename ervaring. Ons sal beslis weer gaan.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie vir goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Hillside groete,
Lynette

Hillside Cottage
Dimitri D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri D
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful stay.

We had an amazing stay here. Lovely quaint house. Lynette was very welcoming on arrival. Would definitely recommend staying here!

Hillside Cottage's terugvoer

Hi Dimitri,
Thank you so much for a wonderful review. Please visit Hillside again and we hope to see you soon.
Hillside Greetings,
Lynette

Hillside Cottage
Heloise O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise O

Soveel meer as wat ons verwag het!

Hillside Cottage se geriewe is van hoë gehalte met klem op detail. Ons sal dit weer 'n bestemming wil maak.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Heloise vir goeie terugvoer. Ek is bly dat Hillside aan julle verwagtinge voldoen het en ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete en beste wense.
Lynette

Hillside Cottage
Annuscke S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annuscke S
Saam met vriende

Die plek om te bly!

Stil omgewing, pragtige huisie en warm atmosfeer! Sal beslis aanbeveel vir enige iemand. Eienaars is vreeslik gasvry!

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Annuscke,
Ons waardeer jou mooi resensie! Kom kuier gou weer by Hillside en kom maak julle harte vol drome.
Groete en beste wense,
Lynette

Hillside Cottage
Gert V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Baie lekker en aangenaam!

Regtig 'n heerlike huis en tyd gehad! Tannie Lynette het deurgaans seker gemaak ons het slegs die beste ervaring.

Hillside Cottage's terugvoer

Goeiedag Gert,

Ek waardeer jou goeie resensie! Vir ons was dit net ñ plesier om sulke oulike gaste in Hillside te ontvang. Ek is bly julle het dit geniet en kom kuier gerus weer.

Groete vanuit 'n mooi Clarens.
Lynette

Hillside Cottage
Doreen V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Saam met vriende

Pragtige plek.

Hillside Cottage is 'n pragtige plek met wonderlike diens. Sal definitief weer daar bly.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Althea,

'n goeie resensie is altyd lekker om te lees!
Kom kuier gerus volgende keer net so bietjie langer by Hillside.
Beste wense vir julle en pas mekaar op!

Groete,
Lynette


Hillside Cottage
Mariska F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F
Saam met vriende

Amazing!

Hillside Cottage is 'n pragtige huis! Lynette is een amazing vrou en ongelooflik besorg oor haar gaste. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons sal definitief die huis aanbeveel!

Hillside Cottage's terugvoer

Liewe Mariska
Dankie vir 'n goeie resensie, ek waardeer elke sterretjie. Dit maak my hart bly om te weet dat julle die naweek geniet het. Kom kuier weer en kom vul jul harte met al die mooi wat Clarens bied.
Hillside groete
Lynette

Hillside Cottage
Danielle V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker! Ek sal weer en weer en weer by Hillside Cottage gaan bly!

Hillside Cottage is besonders mooi en goed toegerus. Lynette is vreeslik oulik en baie hulpvaardig! As jy Clarens toe gaan is Hillside Cottage 'n móét vir verblyf!

Hillside Cottage's terugvoer

Beste Danielle,
Dankie vir 'n goeie resensie. Ek gee graag vir julle ook vyf sterretjies. Kom gerus weer en weer en weer. Julle is altyd welkom.
Hillside groete,
Lynette

Hillside Cottage
Pierre M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Kon vir niks beter gevra het nie.

Dit was ons vierde keer in Hillside Cottage. Daar sal definitief 'n vyfde, sesde, sewende keer wees.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Pierre vir vyf sterre en ook vir 'n puik netjiese huis vir ons gelos. Kom kuier gou weer en ons kyk solank uit vir julle vyfde keer in Hillside. Wonderlike gaste.
Hillside groete,
Lynette

Hillside Cottage
Yolandie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V
Saam met vriende

Lieflike oorslaapplek in Clarens.

Dit was werklik 'n aangename oorbly in Clarens. Ons was al vantevore in die kothuis en kom definitief weer. Dankie vir die mooi plek.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Yolandie,

Ons waardeer die goeie resensie en ons sien uit na julle volgende kuier in Hillside.

Beste wense en groete,
Lynette

Hillside Cottage
Elmien A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien A
Gesin met klein kinders

Reis gereeld en gee nie maklik 5 sterre nie. Sou 6 gee as ek kon. Absoluut ideale ervaring om Clarens vanuit hierdie verblyf te ervaar.

Die eienaars van Hillside Cottage kan slegs 5 sterre kry vir die hele ervaring wat ons gehad het. Van die fynste afronding en perfekgeleë akkommodasie, tot die vriendelikste verwelkoming en e-pos en boodskapdiens. Ons sal binnekort terug wees met ons hele familie. Agter die huis is roetes teen die berg waar verskillende lengtes staproetes begin, entjie ondertoe begin al die winkels en restaurante. Ideale ligging. Die huis self, met fynste detail en gerief, is topgehalte! Baie tevrede, gereelde reisigers.

Hillside Cottage's terugvoer

Beste Elmien,

Baie dankie, dis altyd lekker om 'n goeie resensie te ontvang. Ons waardeer dit en sien uit na jul volgende kuier!

Hillside groete,
Lynette

Hillside Cottage
Marili K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marili K
Gesin met klein kinders

Gasvry, snoesig, bekostigbaar en beslis 'n plekkie om na toe terug te gaan. Dankie Hillside vir 'n heerlike kuier.

Die plek het beslis alles wat 'n mens nodig het en vele meer.

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Marili,

So 'n mooi resensie, dit word waardeer.
Kom kuier gerus volgende keer 'n bietjie langer by Hillside, want dit is die plekkie waar harte vol drome word!
Ons kyk solank uit vir julle volgende kuier.
Hillside groete en mooiste wense.

Lynette

Hillside Cottage
Elmien D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D
Saam met vriende

Lieflike kothuis in 'n rustige omgewing.

Ons het heerlik gebly. Die eienaars het spesiale moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Daar is genoeg plek om te kuier en te rus. Die huis is volledig toegerus met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer teruggaan!

Hillside Cottage's terugvoer

Dankie Elmien.
Ons is dankbaar om altyd sulke oulike gaste te ontvang.
Dit maak dit maklik om Hillside elke keer vol liefde te laai, vir ons gaste.
Kom kuier gerus weer.
Hillside groete
Lynette

Hillside Cottage
Christie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met vriende

Fantastiese huis met 'n heerlike, rustige atmosfeer.

Ek sal Hillside Cottage vir enige iemand aanbeveel. Ons was 'n groep van 6 wat daar tuisgegaan het vir 'n naweek wegbreek om 2 persone van die groep se verjaarsdae te vier. Mev. Lynette Ehlers het spesiale moeite gedoen om verjaarsdag versierings aan te bring en daar was heerlike kolwyntjies. Ons het uiters vriendelike en behulpsame diens van die eienaars gekry wat uit hul pad gegaan het om ons tegemoet te kom. Die huis was skoon, netjies en met aandag wat aan die fynste detail gegee is. Baie dankie vir al die moeite!

Hillside Cottage's terugvoer

Hi Christie,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om oulike gaste soos julle te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete en beste wense,
Lynette

Hillside Cottage
Hein B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Ideale en wonderlike verblyf.

Hugo P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo P

Ons het baie lekker gekuier, pragtige plek, goed ingerig.

Sal weer bespreek met vriende. Baie dankie vir die lekker beskuit bederf.

Benjamin V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin V
Gesin met klein kinders

Baie lekker by Hillside Cottage gebly!

Ons verblyf by Hillside was regtig baie lekker gewees. Die huisie is uitstekend toegerus met alles en nog meer. Die area is stil en so pragtige tuin, ek wens ek kon dit saamvat huis toe.

Mariette V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Soos 'n sprokiesverhaal.

So 'n mooi plekkie wat soos 'n huisie uit 'n sprokiesverhaal is.

Ben V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met tieners

Fantastiese, oulike plekkie wat regtig rus vir die siel bied.

Baie goed ingerig, stil en veilig. Naby alle aktiwiteite, restaurante en unieke winkeltjies in en om die dorp. Perfek geleë om die Drakensberge te verken. Kan nie wag om dit in die winter te besoek nie.

Nelra B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelra B
Saam met vriende

Pragtige huisie teen die voet van die berg. Volledig toegerus met ruim kamers en wonderlike atmosfeer!

Hillside Cottage het al ons verwagtinge oortref! Ons familie, 7 volwassenes en ‘n baba, het baie gerieflik oor Kersfees daar gebly. Die uitsig is onoortreflik met ‘n heerlike stoep en groot grasperk wat ons ten volle benut het. Baie moeite is gedoen met fyn detail en daar was selfs tuisgebakte koekies om ons te verwelkom! Ons sal defnitief weer daar bly.

Elzanne V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en baie goed toegerus!

Ons het heerlik gebly! Die huis gee 'n huislike gevoel. Soo goed toegerus met benodighede. Hillside het aan alles gedink, selfs 'n sambreel in die kas wat ons kon gebruik toe dit gereën het. Baie netjiese, skoon en mooi plekkie wat ek enige tyd sal aanbeveel.

Melissa S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Ongelooflik mooi! Alles wat jy nodig het. Goed ingerig!

Ons sal definitief weer na Hillside toe terugkeer. Alles wat mens benodig en meer. So netjies en goed ingerig. Pragtig binne! Fyner detail soos kombersies vir TV-kamer en kersfeesboom vir feestyd het so lekker atmosfeer geskep. Vriendelike mense. Daar is ongelukkig boemelaars in die omgewing, so hou maar die hek gesluit. Die huis is baie beveilig deur die eienaars. Definitief 'n goeie keuse vir verblyf.

Clare C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare C
Saam met vriende

Beautiful cottage in Clarens.

Very comfortable, well equipped cottage. Will definitely return.

Rene N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sewende hemel.

Besonderse, bekoorlike huis wat met liefde ingerig is. Die detail en toebehore spreek van sorgvuldigheid. Dit was 'n wonderlike tyd. Die kaggel en warm beddens was heerlik in die winter. Ek sal nie in 'n ander huisie bly nie, ons gaan vir seker terug in die somer.

Michelle M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Gesin met tieners

Pragtige huisie, skoon, netjies met alles wat jy moontlik mag nodig hê.

Hillside Cottage het ons aangenaam verras. Baie skoon en netjies met al die nodige geriewe. Slaapplek vir 8 (ons was net 4). Beddens lekker warm vir die winter. Kaggel (bring jou eie hout). Volledig toegeruste kombuis. Stil en rustige area, loopafstand van winkels en restaurante. Sal dit beslis aanbeveel en sal in toekoms weer daar bly. Bespreking deur LekkeSlaap vlot en maklik.

Christie M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in 'n pragtige huis.

Pragtige huis met alles wat mens kan nodig kry.

Vanaf
R3 278
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 278
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 278
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAegw9EOHGcgN02pHnWvSA4SmlYok5BJ9xlEAH2lDrT3WL6Kd4Qf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 278  per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.508171996021 28.418935815494
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!