Hillside Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hillside Guesthouse bied gerieflike en luukse verblyf in die klein maar spoggerige voorstad van Cowies Hill in Durban.

Dié gastehuis skuil in 'n stil omgewing waar gaste gemoedsrus en privaatheid kan geniet met wagte wat die straat patrolleer.

Hillside Guesthouse bied warm, knus verblyf in 4 luukse eenhede. Elke suite is uniek versier en het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV met volledige DStv, Netflix, lugversorging, 'n Nespresso-koffiemasjien en teemaakgeriewe in elke eenheid. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Hillside Guesthouse bied 'n ontspannende omgewing met 'n prag-uitsig, 'n vuurpit en 'n swembad. Die gastehuis spog ook met 'n filmteater met 8 sitplekke en 'n wye verskeidenheid kykstof. Gaste kan in die formele sitkamer voor die knetterende kaggelvuur ontspan en daar is sitplek vir 12 gaste rondom die etenstafel in die eetarea.

Cowies Hill vorm deel van die bekende, en strawwe, Comrades-maratonroete wat jaarliks tussen Durban en Petermaritzburg plaasvind.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hillside Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]