LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillside View Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Hillside View Guesthouse

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside View Guesthouse, Koffiebaai, Mqanduli, 5080, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hillside View Guesthouse bied gastekamers en is in Koffiebaai aan die Wildekus geleë. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë.

Hillside View Guesthouse bied slaapplek in 5 Standaardkamers en 2 Gesinskamers. Elke Standaardkamer het 'n dubbelbed en elke Gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Die kamers het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte privaat badkamer.

Van die kamers het ook 'n kombuisie met basiese toebehore en kookgerei. Ontbyt en ander maaltye kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook 'n braai-area wat gehuur kan word en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Hillside View Guesthouse is 6 km vanaf die strand, restaurante en doendinge soos visvang, voetslaan- en fietryroetes geleë.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 11 resensies vir Hillside View Guesthouse
Netheid
2.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
2.9/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Hillside View Guesthouse, Koffiebaai, Mqanduli, 5080, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transkei Oos-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside View Guesthouse, Koffiebaai, Mqanduli, 5080, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKbpHtZOpIcJ3SkSiBVuXwexzCy8l0O5bCpBE68c6sG0F9s5oi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 11 5 1 3 Hillside View Guesthouse Coffee Bay 5080 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -31.982464 29.144516
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!