Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilltop Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 km op die Bosmansnekpad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hilltop Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n privaat plaas in die Drakensberge. Dis 25 minute se ry vanaf Underberg en perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.

Hilltop Cottage beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n groot oopplan-leefarea met 'n kaggel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus en die leefarea het 'n TV met Openview. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met patio-meubels en ingeboude braaigeriewe. Oorgenoeg hout word gratis voorsien. Goedgemanierde troeteldiere is welkom aangesien die kothuis omhein is. Hilltop Cottage is sowat 200 m vanaf die hoofhuis waar die eienaars woon. Die plaas beslaan 90 hektaar en grens aan Lesotho.

Shepherd's Cottage het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea met 'n TV. Daar is ook 'n stoep met panoramiese uitsigte en ingeboude braai-area.

Hilltop Cottages en Sheperds Cottage is sowat 400 m van mekaar af, so hulle is heeltemal privaat. Albei kothuisie is omhein en troeteldiervriendelik. 1 km van die Mzimude-rivier vloei deur die plaas en daar is ook 'n groot plaasdam.

Die plaas is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hilltop Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 17 km op die Bosmansnekpad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilltop Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 km op die Bosmansnekpad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5M2RiNzE1LThlYWQtNGQ0YS1iMjNlLTlmNWIyYjdmNmU3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 17 km on Bushman's Nek Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.828498402684 29.327905029058