Hilltop Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hilltop Country Lodge is 'n eksklusiewe toevlugsoord wat tussen Victoriabaai en Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë is. Die lodge bied asemrowende uitsigte oor Wildernis, die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge.

Ons verblyf word aangebied in en suite-dubbelkamers, 'n "deluxe"-suite, gesinskamers, en 'n selfsorgwoonstel. Elke kamer is toegerus met 'n privaat ingang, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv, verhitte handdoekrelings en 'n WiFi-kuberkol. Neem asseblief kennis dat van die groter eenhede slaapplek bied vir net 2 volwassenes en 3 kinders.

Hilltop Country Lodge het 'n privaat staproete met salige uitkykpunte oor die Kaaimansrivier en die Outiqua Choo Tjoe-treinbrug, en die dolfyne en walvisse wat soms in die see baljaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hilltop Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 645 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za