Hilltop in Crestview

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hilltop in Crestview bied B&B in Crestview sowat 10 km vanaf Hillcrest-sentraal. Die lodge is net 'n entjie se ry vanaf die Watercrest Mall, Krantzkloof Natuurreservaat en Cotswold Downs Golf & Country Estate.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat mooi ingerig is. Elkeen het 'n koningingrootte- of dubbelbed, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien en ander etes kan teen ekstra koste 'n dag vooraf gereël word.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike kombuis, kuiersitkamer, stoep wat oor die swembad uitkyk en veilige parkeerplek. Gaste kan ook Thai-masserings vooraf bespreek.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hilltop In Crestview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za