LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hillview Holiday Cottage | LekkeSlaap
+21

Hillview Holiday Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eufees-straat 38, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hillview Holiday Cottage is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in die hartjie van Graskop. Graskop is die poort tot die Panoramaroete en spog met 'n uitgebreide voëllewe. Daar is verskeie winkels, galerye, snuisterywinkels en restaurante in die dorp.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea beskik oor volledige DStv. Geniet die sonsondergang van die onderdakstoep af met 'n braaiplek wat op die berge uitkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillview Holiday Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hillview Holiday Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eufees-straat 38, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Hillview Holiday Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eufees-straat 38, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzAzMDg3LWVjNGUtNDc2Yy05OTc2LTEyMTUxZjY1N2Y4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 38 Eufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.932502000754 30.835034251213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!