Hillwatering Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hillwatering Country House is 'n B&B in die bosboudorpie, Sabie. Dié dorp is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude in die wêreld en is ook naby die wêreld-bekroonde Krugerwildtuin en die Panoramaroete.

Verblyf word gebied in 4 ruim slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Al die kamers het 'n privaat badkamer. Elke kamer het lieflike Franse deure wat na 'n stoep lei met uitsigte op die berg en oor die woude. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, verwarmers en waaiers.

Ontbyt word op die stoep of, wanneer dit koud is, binne voor die kaggel bedien. Ander geriewe sluit WiFi, 'n gastesitkamer, eetarea en veilige parkeerplek in.

Sabie is enige natuurliefhebber se paradys en bied doendinge soos hengel, bergfietsry, perdry, rotsklim, voëlkyk, warmlugbalonritte en boogskiet in.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hillwatering Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za