LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilton Bella Vista - Cachai | LekkeSlaap
+28

Hilton Bella Vista - Cachai

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Michaels-weg 23, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 alleenstaande eenhede in 'n mooi tuin. Elke eenheid het 'n privaat kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg.

Gaste kan die pragtige tuine verken of afkoel in die gemeenskaplike swembad.

Pietermaritzburg is omring deur beboste heuwels en weivelde van die Natalse Middellande en bied besoekers 'n verskeidenheid van besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hilton Bella Vista - Cachai
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • St Michaels-weg 23, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilton Bella Vista - Cachai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Michaels-weg 23, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdRfJrgOJafei22MPnHfduwnPNC3BkbQaM5upYE68u4M4oUUteK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 23 St Michael's Road Winterskloof 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 12:00 -29.57579 30.28901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!