LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilton Bella Vista - Cachai | LekkeSlaap
+28

Hilton Bella Vista - Cachai

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hilton Bella Vista - Cachai
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Izak J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak J
Besigheidsreis

Was baie lekker.

Baie netjies en skoon. Baie aangename omgewing. Stil en rusting. Heather gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel en ek sal weer daar tuisgaan.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

Izak, it was a pleasure having you to stay.
Hope to see you again soon. Take care, Heather.

Hilton Bella Vista - Cachai
Jeffrey M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice

Good place with a very spacious room.

Kim F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F
Gesin met klein kinders

Beautiful home run by a lovely family.

A lovely stay, kids ran around and played in the beautiful garden, the owner was available at all times and was very accommodating.

Lene N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene N
Gesin met tieners

Uitstekende akkommodasie in sprokiestuin.

Heather was baie hulpvaardig en vriendelik met ons aankoms. Wonderlike plekkie met genoeg spasie en alles wat jy nodig het vir heerlik oornag.

Wilmare C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare C
Gesin met tieners

Pragtig en stylvol.

Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons te help tydens 'n kragonderbreking. Hierdie plekkie is baie mooi en netjies toegerus en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

It was wonderful having you! Travel safely.

Hilton Bella Vista - Cachai
Karen D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D
Gesin met tieners

Heerlike klein blyplek in die platteland.

Ons het heerlik gebly. Die kothuis met 2 slaapkamers is baie klein, maar goed as jy net oorslaap. Die vierslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank was heerlik. Ons het baie gemaklik gevoel en ons verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely little place to stay in the country.

We had a lovely stay. The 2-bedroom cottage is very small but OK if you are just sleeping over. The 4 sleeper with double bed and sleeper couch was lovely. We felt very comfortable and enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martin C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Hilton Bella Vista - Cachai bied uitstekende verblyf vir diegene wat Hillton, omliggende dorpe en besienswaardighede besoek. Ons is met baie vriendelikheid ontmoet en het uitstekende gasvryheid ontvang. Dankie Heather dat jy seker gemaak het dat ons gemaklik is en alles het wat ons nodig het. Ek beveel hierdie verblyf sterk aan, en hoop om weer in die toekoms daar te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic accommodation.

Hilton Bella Vista - Cachai provides excellent accommodation to those visiting Hillton, surrounding towns and tourist attractions. We were met with much friendliness and were given superb hospitality. Thank you Heather for making sure that were comfortable and had everything that we needed. I am highly recommending this accommodation, and hope to stay there again in future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

Thank you, Martin. It was lovely to meet you. We look forward to having you to stay again soon. Take care.

Hilton Bella Vista - Cachai
Bea C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C
Saam met vriende

Smaakvol, goeie waarde vir geld.

Baie netjies, goeie waarde vir geld. Ons was 2 volwassenes en 2 kinders en het in 'n ruim, smaakvolle kamer geslaap. Ons het laat gearriveer en vroeg gery en kan nie kommentaar lewer oor aktiwiteite nie, maar dit was ideaal vir oornagverblyf. Vriendelike en behulpsame diens.

Linda B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

Pragtige plekkie, met hartlike ontvangs.

Ons het as 'n groep oorgeslaap, en al drie huisies beset. Baie mooi ingeklee, met oulike persoonlike aksente soos vars rangskikkings uit die tuin, heerlike vrugtemandjie en koue water in die yskas. Ons kon van die patio gebruik maak om saam te kuier. Die tuin is pragtig, en ons het lekker oorgebly.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

Linda, it was so lovely having you all.
Thank you for taking the time to write a message.

Hilton Bella Vista - Cachai
Michell W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell W
Gesin met tieners

Great stay, friendly service.

My son was playing in a cricket festival in Hilton, so we just needed a shower and a comfortable bed after long hot days. We had all our needs met by our friendly hosts.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

Thank you for coming to stay. We hope to see you at the next cricket tournament in Hilton.

Hilton Bella Vista - Cachai
Danè N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danè N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

What a wonderful experience! The accommodation is just beautiful, clean and all the little extra touches like the smarties on the bed and milk for my morning tea just added to a wonderful experience. The hosts were wonderfully friendly and accommodating, even going out to get us the best pizza we ever had and bringing it to our door as it was rainy and misty outside. The property is just beautiful and the view incredible. We’ll definitely be returning for a romantic couple of days away, soon!

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

It was great to have you both to stay. Such a lovely couple.

Hilton Bella Vista - Cachai
Lu-marie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-marie V

Rustig en baie mooi met vriendelike mense.

Beveel hulle definitief aan vir reisigers. Dit was heerlik en die uitsig is fantasties. Die kamer was skoon en netjies en die diens baie vriendelik.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

It was a pleasure having you.

Hilton Bella Vista - Cachai
Madeleine M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en modern.

Netjiese, moderne eenheid. Baie vriendelik ontvang en moeite gedoen met die ontvangs.

Lientjie T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik mooi, rustig en puik ingerig.

Ons verblyf was uiters puik. Ekstra moeite is vir ons gedoen toe ons sukkel met vervoer. Sal vir seker weer daar tuisgaan in die toekoms.

Hilton Bella Vista - Cachai's terugvoer

It was lovely to meet you. I hope the show went well.

Hilton Bella Vista - Cachai
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Michaels-weg 23, Winterskloof, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdRfJrgOJafei22MPnHfduwnPNC3BkbQaM5upYE68u4M4oUUteK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 23 St Michael's Road Winterskloof 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 12:00 -29.57579 30.28901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!