Hilton Huis
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hilton Huis is in die kusdorpie Pringlebaai geleë en die huis word deur fynbos en 'n inheemse tuin met 'n groot grasperk omring. Die eenheid is ongeveer 800 m vanaf die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Afriearth-toiletware wat 100% natuurlik en bioafbreekbaar is en bevat geen natriumlorielsulfaat nie.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffiemasjien, ingeboude waterfilter, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Daar is ook 'n Bluetooth-klanksisteem en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe en 'n uitsig oor die omheinde tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by Hilton Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 4
Ligging
- Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilton Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hiltonsingel 1722, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom