Meer-en-See Akkommodasie by Hilton Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Hilton Manor Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hilton Manor Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Riana V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim kamer met uitsig oor swembad en meer.

Skoon kamer en badkamer en vriendelike eienaars.

Hilton Manor Guesthouse's terugvoer

Goeie middag Riana,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Konica Webster
Hillton Manor Gastehuis

Hilton Manor Guesthouse
Walter A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Walter A
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Baie goeie ontbyt. Netjiese, groot kamers en gawe gasvryheid. Ek het gedink dit was ‘n bietjie duur in vergelyking met my ander opsies. Dit is ver geleë uit die hoofdorp, asook hawe uit. WiFi ongelukkig baie stadig.

Hilton Manor Guesthouse's terugvoer

Good afternoon Walter,

Thank you so much for your wonderful feedback.
It is always good to know that we are heading in the right direction when it comes to our services.
We do apologise for the inconvenience regarding the Wi-Fi, we are in the process of getting an upgrade, it is just the final finishing touched that needs to be done.

We do hope that we will see you in the near future again.

Kind regards,
Konica Webster
Hillton Manor Guesthouse

Hilton Manor Guesthouse
Johan B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Heerlike rustige verblyf met baie goeie diens.

Gerieflike, skoon en stylvolle verblyf en baie lekker ontbyt, met vriendelikeid gelaai!

Hilton Manor Guesthouse's terugvoer

It was a great pleasure hosting you two lovely people. Thank you for that excellent rating. It is appreciated.

Hilton Manor Guesthouse
Vanaf R1 196
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 196
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 196
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Shad Shoal, , Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwOTYxYzMzLTI2ZWUtNDg2NC1hYmYxLTJkMTk4NWFiNTBmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 196  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 37 Shad Shoal Meerensee 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.762987232952 32.119784206152
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za