LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hippo Farm Apartment | LekkeSlaap
+11

Hippo Farm Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Hippo Farm Apartment is op 'n plaas naby Gobabis op die C22 op pad na Grootfontein en Harnas Leeuplaas geleë
en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep. Dis die ideale oornagverblyf.

Dié woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike stoele en WiFi is beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Hippo Farm Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gobabis Omaheke Namibië
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZasCIUh1LFmNMgse2MjoDFc4HIPZy67sIIa7e9hCCefcptJOtt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 4 persone) Hippo Farm Gobabis 0000 Omaheke 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -22.128521933677 19.055756240658
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!