Hippo Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hippo Garden Cottage bied selfsorgverblyf in Centurion op die eienaar se perseel. Die eenheid is 15 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Die tuinkothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is lugversorging in die slaapkamer. Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank vir 'n derde gas en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis langs die leefarea is met 'n mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Gaste kan die ketel-braaigeriewe gebruik, asook die swembad op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid is 1,8 km vanaf die Gautrein Centurion Stasie en die Centurion Shopping Mall en 3,5 km vanaf die SuperSport Park Krieketstadion.

Slaapplek

'n Bespreking by Hippo Garden Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hippo Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za