Hippo River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hippo River Lodge is in die dorpie Witbank in die Hoëveld in Mpumalanga geleë. Die lodge is tussen Pretoria en Lydenburg, so dis die ideale plek vir diegene wat verder reis na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.

Die lodge is perfek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gedruis en bied verblyf in 6 smaakvol versierde dubbelkamers met privaat ingange. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer beskik ook oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV en DStv.

Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, swembad, konferensiegeriewe, veilige parkeerplek met 'n afstandbeheer, 'n gemeenskaplike leefarea en eetarea met 'n kaggel in.

Gaste kan heerlik in die omgewing swem, visvang, fietsry, vlieërplankry, 4x4-roetes aandurf, voetslaan of die nabygeleë besienswaardighede besoek wat die Witbank Gholfklub, Hoëveld Mall, The Ridge Casino en Witbank Natuurreservaat insluit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hippo River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 320 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za