LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hippo River Lodge | LekkeSlaap
+35

Hippo River Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Hippo River Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Yolanda M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hippo River Lodge het al my verwagtinge oortref - baie dankie.

Definitief waarde vir geld. Ek beveel Hippo River Lodge enige tyd aan.

Ralie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ralie B
Gesin met tieners

Luukse verblyf, swak diens.

Daar was geen personeel aan diens by ontvangs en op perseel nie, behalwe sekuriteitswag. Baie luuks en goeie fasiliteite wat ons nie kon benut nie.

Vera W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera W
Saam met vriende

Pragtige plek om by oor te slaap.

Baie mooi, netjies en skoon. Staff is vriendelik en behulpsaam.

Fadheelah S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadheelah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a nice stay, would like to call again.

The staff members are so friendly and the place is neat and clean, thanks once again.

Hanlie P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Dankie Elmarie. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n pragtige plek.

Hippo River Lodge's terugvoer

Goeie dag Hanlie

Baie dankie kom kuier weer.

Groete

El-Mari

Hippo River Lodge
Petra S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek sal Hippo River Lodge met graagte aanbeveel.

Linda B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Besigheidsreis

Fantatiese waarde vir geld.

Sal weer daar oornag wanneer ons in Witbank werk.

Vanaf R1 320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinsbergstraat 54, Die Heuwel, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmZjgyNmY0LWY0MjAtNDc2NS1iMmQ3LTg1MTQ5NDRiYjk0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 320  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Plot 54 Prinsberg Road Die Heuwel 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.860685 29.271521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!