Hipporetreat & Tiger Fishing
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R571/Mananga-weg, Seksie 8 The Hippos Erf 192, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hipporetreat & Tiger Fishing bied gerieflike verblyf op 'n mooi plaas aan die oewer van die Komatirivier in die buitewyke van die dorpie, Komatipoort. Die plaas is slegs 'n ent van die Krugerwildtuin af en binne maklike bereik vanaf Mosambiek se grens.
Verblyf bestaan uit 2 gastekamers met slaapplek vir 4 gaste.
Die onderste kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe, tuine en 'n plonspoel. 'n Pont kan teen 'n esktra fooi gehuur word. Tiervis kan gratis vanaf die oewer gevang word of die pont kan gehuur word vir visvanguitstappies.
Visanggeriewe word nie verskaf nie.
Komatipoort bied verskeie daguitstappies na die Krugerwildtuin en die buurlande, asook geleenthede vir gholfspeel en visvang.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R571/Mananga-weg, Seksie 8 The Hippos Erf 192, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Hipporetreat & Tiger Fishing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R571/Mananga-weg, Seksie 8 The Hippos Erf 192, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom